Salomo het drie keer per jaar brandoffers en maaltydoffers gebring op die altaar wat hy vir die Here gebou het. Hy het ook wierookoffers vir die Here gebrand. So het hy al sy verpligtings in die tempel nagekom.