Hulle was die afstammelinge van die volke wat Israel nie volledig uitgeroei het nie. Salomo het hulle opkommandeer om dwangarbeid vir hom te doen. Dis vandag nog so.