1 Konings 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het dwangarbeid gebruik om die volgende projekte te bou: die tempel van die Here, die koninklike paleis, die terras en die muur van Jerusalem. Hy het ook die stede Hasor, Megiddo en Geser met hulle herbou.

1 Konings 9

1 Konings 9:10-21