1 Konings 8:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Salomo klaar gebid het en hierdie dinge van die Here gevra het, het hy opgestaan van waar hy voor die altaar van die Here met sy hande uitgestrek na die hemel toe gekniel het.

1 Konings 8

1 Konings 8:47-60