1 Konings 8:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vergewe dan u volk wat teen U gesondig het, vergewe al die opstand teen U. Laat dié wat hulle gevange geneem het genade aan hulle betoon,

1 Konings 8

1 Konings 8:47-60