1 Konings 8:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As hulle teen u sondig – want wie sondig nie – kan U ontevrede word en hulle oorgee aan hulle vyande wat hulle as gevangenes wegvoer na ’n vreemde land, ver of naby.

1 Konings 8

1 Konings 8:41-48