1 Konings 8:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As u volk op u bevel uittrek om oorlog teen hulle vyande te maak en hulle tot U, die Here, bid in die rigting van hierdie stad wat U uitgekies het en na hierdie tempel wat ek vir u Naam gebou het,

1 Konings 8

1 Konings 8:37-46