1 Konings 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters en Leviete het die ark van die Here, die tent van ontmoeting en al die gewyde toebehore uit die tent van ontmoeting gedra.

1 Konings 8

1 Konings 8:1-11