1 Konings 8:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister tog na die smekinge wat ek en u volk Israel na hierdie plek toe sal bid. Mag U ons hoor in die hemel waar U woon, en wanneer U hoor, vergewe tog.

1 Konings 8

1 Konings 8:26-32