1 Konings 8:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou, Here, God van Israel, laat tog ook u beloftes aan u dienaar, my pa Dawid, waar word. Want U het vir hom gesê: ‘As jou afstammelinge voor My lewe soos jy geleef het, sal hulle altyd oor Israel regeer.’

1 Konings 8

1 Konings 8:21-28