1 Konings 8:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Salomo in die teenwoordigheid van die hele vergadering van Israel voor die altaar van die Here gaan staan en sy hande na die hemel toe uitgestrek.

1 Konings 8

1 Konings 8:21-24