Salomo se paleis was aan die binneplein agter die troonsaal. Hulle is al twee op dieselfde manier gebou. Hy het ’n soortgelyke paleis vir sy vrou, die dogter van die farao, gebou.