1 Konings 7:50 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die bakke, skêre, en komme vir besprinkeling, panne en die vuurbakke, alles van suiwer goud; die skarniere aan die deure van die binneste vertrek, die Allerheiligste, en aan die deure van die voorste heiligdom − dit alles was van goud.

1 Konings 7

1 Konings 7:47-51