1 Konings 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kapitele op die pilare was in die vorm van blomkelke. Daarmee is die werk aan die pilare afgehandel.

1 Konings 7

1 Konings 7:12-24