1 Konings 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die geboue wat hy opgerig het, is die Libanonsbosgebou genoem. Dit was 50 meter lank, 25 meter breed en vyftien meter hoog. Dit het vier rye sederhoutpilare gehad waarop daar sederbalke gerus het.

1 Konings 7

1 Konings 7:1-8