1 Konings 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook twee rye granate gemaak wat rondom die netwerke gegaan het om die kapitele te verfraai. Dit het hy met elke kapiteel gedoen.

1 Konings 7

1 Konings 7:8-23