Hy het ook twee kapitele uit brons gegiet om bo-op die pilare te sit. Elkeen was twee en ’n half meter hoog.