1 Konings 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die voorportaal aan die voorkant van die tempel was tien meter lank, net so breed as wat die tempel was. Dit was vyf meter breed.

1 Konings 6

1 Konings 6:1-11