1 Konings 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vlakke op die platform buite om die gebou was elkeen twee en ’n half meter bo mekaar. Dit was met sederbalke in die tempelmuur vasgesit.

1 Konings 6

1 Konings 6:7-17