1 Konings 6:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ongeveer in die middel van die lente, vier jaar nadat hy koning geword het, het Salomo die tempel van die Here begin bou. Dit was 480 jaar nadat die Israeliete uit slawerny in Egipte verlos is.

2. Die tempel wat koning Salomo vir die Here gebou het, was 30 meter lank, tien meter breed en vyftien meter hoog.

1 Konings 6