Maar nou het die Here my God vir my aan alle kante vrede gegee. Daar is geen vyande of gevaar wat my bedreig nie.