1 Konings 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het beveel dat die klipkappers groot blokke van goeie gehalte klip moes uitkap sodat die fondament vir die tempel van gekapte klip kon wees.

1 Konings 5

1 Konings 5:7-18