1 Konings 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo het ook twaalf streekbestuurders deur die hele Israel aangestel om lewensmiddele vir die koning en sy huishouding in te samel. Elkeen was verantwoordelik vir die voorraad van een maand in die jaar.

1 Konings 4

1 Konings 4:1-10