1 Konings 4:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was wyser as enigiemand anders, meer as Etan die Esragiet en Heman, Kalkol en Darda, die seuns van Magol. Sy naam het bekend geword onder al die omliggende nasies.

1 Konings 4

1 Konings 4:25-34