1 Konings 4:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het vir Salomo baie wysheid en onderskeiding gegee, en ook kennis wat soos die sand aan die see nie gemeet kan word nie.

1 Konings 4

1 Konings 4:27-34