1 Konings 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo se ryk het al die koninkryke wes van die Eufraatrivier ingesluit, vanaf Tifsag tot by Gasa. Deur die hele landstreek het daar vrede geheers.

1 Konings 4

1 Konings 4:19-30