1 Konings 4:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die inwoners van Juda en Israel was so baie soos die sand by die see. Hulle het genoeg gehad om te eet en te drink, en was gelukkig en tevrede.

1 Konings 4

1 Konings 4:10-24