1 Konings 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee my tog die vermoë om met verstandigheid en regverdigheid oor u volk te regeer, want wie kan op sy eie oor hierdie groot volk van U regeer?”

1 Konings 3

1 Konings 3:1-14