1 Konings 3:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die ma van die lewende kind roep toe uit: “Nee, my heer! Gee dan liewer die lewende kind vir haar, maar moenie hom doodmaak nie!”Maar die ander vrou sê: “Dis goed so, dan sal hy nóg myne nóg joune wees. Sny hom deur!”

1 Konings 3

1 Konings 3:23-28