1 Konings 3:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die koning: “Albei van julle maak aanspraak op die lewende kind, en albei sê die dooie een is die ander een s’n.

1 Konings 3

1 Konings 3:16-27