1 Konings 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het hom geantwoord: “Omdat jy dit gevra het en nie vir ’n lang lewe of rykdom of die dood van jou vyande nie, maar vir onderskeiding om met insig te kan oordeel;

1 Konings 3

1 Konings 3:4-19