1 Konings 22:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab antwoord: “Hier is nog een van die Here se profete wat ons kan raadpleeg. Maar ek haat hom, want hy het net altyd slegte nuus vir my. Sy naam is Miga seun van Jimla.”“Jy moet liewer nie so praat nie!” sê Josafat.

1 Konings 22

1 Konings 22:1-15