1 Konings 22:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het Baäl gedien en aanbid. Daarmee het hy die Here die God van Israel uitgetart, net soos sy pa gedoen het.

1 Konings 22

1 Konings 22:53-54