1 Konings 22:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het ook Tarsisskepe gebou om goud uit Ofir te gaan haal. Die skepe het egter nooit soontoe gevaar nie omdat hulle by Esjon-Geber skipbreuk gely het.

1 Konings 22

1 Konings 22:43-54