1 Konings 22:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Josafat se regering, sy dapper dade en die oorloë wat hy gevoer het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.

1 Konings 22

1 Konings 22:45-54