1 Konings 22:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josafat het in die voetspore van sy pa Asa gevolg. Hy het nie daarvan afgewyk nie en gedoen wat vir die Here reg was.

1 Konings 22

1 Konings 22:39-50