1 Konings 22:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand het egter blindweg ’n pyl afgeskiet. Die pyl het die koning van Israel tussen die skubbe van sy harnas en die borsplaat getref. “Draai weg en kry my uit die geveg!” beveel Agab die drywer. “Ek is gewond!”

1 Konings 22

1 Konings 22:28-41