1 Konings 22:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab van Israel het vir Josafat gesê: “Voor ons begin veg, gaan ek my vermom. Jy kan gerus jou koninklike klere aanhou.” Die koning van Israel het hom toe vermom en so aan die geveg deelgeneem.

1 Konings 22

1 Konings 22:26-35