1 Konings 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Miga antwoord: “As die koning veilig terugkom, het die Here nie deur my gepraat nie.” Verder sê hy vir die omstanders: “Julle moet almal luister na wat ek gesê het!”

1 Konings 22

1 Konings 22:20-31