1 Konings 22:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agab en koning Josafat het albei hulle koninklike klere aangehad. Hulle het elkeen op sy troon op die dorsvloer by die poort van Samaria gesit. Al die profete was besig om hulle voorspellings daar voor hulle te maak.

1 Konings 22

1 Konings 22:3-20