1 Konings 21:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab het huis toe gegaan en was bedruk en woedend oor Nabot se antwoord. Hy het op sy bed gaan lê met sy gesig na die muur toe en wou niks eet nie.

1 Konings 21

1 Konings 21:1-14