1 Konings 21:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So! Het my vyand my toe gekry?” vra Agab vir Elia.“Ja,” antwoord Elia. “Ek het jou gekry omdat jy jouself uitverkoop het om te doen wat vir die Here boos is.

1 Konings 21

1 Konings 21:13-23