1 Konings 21:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Isebel die nuus kry, sê sy vir Agab: “Staan op en gaan lê beslag op die wingerd wat Nabot nie aan jou wou verkoop nie. Jy kan dit maar kry, want hy is dood!”

1 Konings 21

1 Konings 21:11-22