1 Konings 20:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ben-Hadad se offisiere sê toe vir hom: “Ons het gehoor die konings van Israel is baie genadig. Kom ons trek rouklere aan en maak toue om ons koppe vas. Dan gee ons ons oor aan die koning van Israel. Miskien sal hy u lewe spaar.”

1 Konings 20

1 Konings 20:27-38