1 Konings 2:46-47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

46. Op bevel van die koning het Benaja seun van Jojada toe vir Simeï buitentoe geneem en hom doodgemaak.

47. Nou het Salomo ten volle beheer oor die koninkryk gehad.

1 Konings 2