1 Konings 2:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het verder vir Simeï gesê: “Jy onthou sekerlik al die slegte dinge wat jy teenoor my pa, koning Dawid, gedoen het. Mag die Here jou daarvoor straf.

1 Konings 2

1 Konings 2:40-46