1 Konings 2:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy laat roep toe vir Simeï en vra: “Ek het jou tog voor die Here ’n eed laat aflê dat jy nêrens sou gaan nie, want dan sal jy sekerlik sterf. En jy het toe geantwoord: ‘Ek aanvaar die uitspraak. Ek sal maak soos u sê.’

1 Konings 2

1 Konings 2:37-47