1 Konings 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy só lewe, sal die Here sy beloftes aan my vervul. Hy het gesê: ‘As jou afstammelinge in waarheid voor My lewe en My met algehele toewyding getrou navolg, sal daar altyd een van hulle op die troon van Israel wees.’

1 Konings 2

1 Konings 2:1-5