1 Konings 2:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simeï het geantwoord: “Ek aanvaar u uitspraak. Ek sal doen soos die koning my beveel.” Simeï het toe ’n geruime tyd lank net in Jerusalem gebly.

1 Konings 2

1 Konings 2:31-42