1 Konings 2:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die koning Simeï laat kom en vir hom gesê: “Bou vir jou ’n huis hier in Jerusalem en kom woon hier. Maar jy mag nie uit die stad weggaan om enigiets elders te doen nie.

1 Konings 2

1 Konings 2:29-46